Fleur de Lys Guest Farm
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Farm Fleur de Lys, Klaserie, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Fleur de Lys Guest Farm is op 'n rustige plaas in die hartjie van die Oostelike Laeveld geleë. Met majestueuse panoramiese uitsigte oor die Drakensberge en is dit net 40 kilometer vanaf Kruger Nasionale Park geleë.
Bied die opsie van 'n plaashuis, gesinseenheid en 3 rondawels. Alle eenhede is toegerus met 'n plafonwaaier asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die grasdak Rondawels is gerieflik en goed ingerig en gaste het 'n keuse tussen selfsorg en B&B. The Farm House is ideaal vir 'n gesinsgroep met 'n groot vermaakstoep en braai-area. Die gesinseenheid bestaan uit 2 kleiner eenhede wat 8 gaste kan akkommodeer.
Die tuin is groot met 'n swembad en 'n dam naby sorg vir goeie visvang-ervarings. Gaste kan hul dae vul met natuurwandelings, voëlkyk en visvang.
Daar is verskeie doendinge in die Hoedspruit-omgewing beskikbaar. Gaste kan 'n uitstappie na die Hoedspruit Bedreigde Spesies-sentrum onderneem, gaan perdry op die Whipalong-perderoete, 'n witwatervlotvaart-uitstappie aandurf en die Laeveld se pragtige uitsigte vanaf 'n lugballon geniet.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Elize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Farm Fleur de Lys, Klaserie, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Gaste dink Fleur de Lys Guest Farm het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Farm Fleur de Lys, Klaserie, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang