Homestead on the Fairway
Beskrywing
Die Halfway Homestead bied slaapplek vir tot 2 gaste op 'n slag en beskik oor 1 slaapkamer wat gemeubileerd is en 'n en suite-badkamer met 'n stort het. Gehalte-linne en badhanddoeke word voorsien. Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuis in wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Aangrensend aan die kombuis is die sitkamer gemaklik gemeubileer met ruim sitplek, 'n slim-TV met stromingsdienste en toegang tot gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eet-geriewe.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid bied slaapplek vir tot 3 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers met 'n gedeelde badkamer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens, terwyl die tweede slaapkamer 'n enkelbed en 'n enkelbed vir kinders bevat. 'n Ekstra matras vir 'n kind is ook beskikbaar. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, en alle linne en badhanddoeke word voorsien. Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuis in wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, enkelplaat-induksiestoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n ontbyttoonbank met stoele. Aangrensend aan die kombuis is die sitkamer gemaklik gemeubileer met ruim sitplek, 'n slim-TV met stromingsdienste, 'n volledige keuse van DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi. Buite kan gaste 'n privaat tuin geniet, perfek om jou oggendkoffie te geniet. Veilige parkering is beskikbaar agter 'n afstandbeheerde hek. Alhoewel die eenheid op die eienaar se eiendom geleë is, word volledige privaatheid verseker.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbedjie
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 112 Eeufees Straat, Middelburg, 1050, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang