Successfully reported

Homestead on the Fairway

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Kristine D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

5 ster - Tops! Baie lekker verblyf in 'n veilige omgewing. Die eenheid is baie modern en goed toegerus met kwaliteit benodighede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlize E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Pragtige plek! Definitief 'n moet om by te bly. Pragtige verblyf. Heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diana M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Stylvol en hoë gehalte vir jou geld. Heerlik ontspannend en sal dit aanbeveel. Baie stylvol en verwelkomend. Hoë gehalte verblyf en baie skoon. Voorsien in alles wat jy moontlik kan benodig. Heerlik ruim asook veilige toesluitgerief vir jou voertuig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Homestead on the Fairway
Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Hoop om julle gou weer te verwelkom. Groete

Justin P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Incredible. Fantastic. Everything was clean and tidy, customer service was awesome, and I had a great time. Everything we needed was there, and more.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stacie M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Peaceful, relaxing and so comfortable. Absolutely loved staying with Sonja. My stay with Sonja was absolutely perfect. She was an incredible host and I'm so thankful I found her beautiful accommodation. Decorated so tastefully and lots of attention to detail made this place honestly a home away from home. I would highly recommend her place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alet L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

My verwagting is totaal oortref! Wat 'n heerlike ervaring! Sonja was super behulpsaam om ons bietjie vroeër te akkommodeer. Die plekkie is uitgerus met net die beste. Heerlike spens versnaperinge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sonja Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 260
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 260
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 260
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 112 Eeufees Straat, Middelburg, 1050, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf4eb5794bfdc5c05d9f2d99436c7a0e40658da312bc6ae29d5ddc6fe5697d9f4b968c916b9a1a5bfb8771ea6f63567aa6eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 260 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 112 Eeufees Straat Middelburg 1050 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.7716348 29.4495916

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang