Successfully reported

Gamkaberg - Tierkloof

Tentekamp

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Johan B
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Wat 'n lekker verrassing. Beslis die besoek werd. Tierkloof in die Gamkaberg het al ons verwagtinge oorskry - presies wat ons nodig gehad het om lekker te ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anzet V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Puik. Baie lekker gebly. Dit is salig en kos vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hantie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2025

Heerlik gebly, maar die solar stelsel lewer nie voldoende krag. WiFi - geen. Ons het heerlik gebly. Plek is baie netjies en skoon. Personeel is baie beleefd en vriendelik. 'n Mens kan geen selfone daar laai nie. Selfoon opvangs by ons kamp was baie swak! Feitlik geen opvangs gehad en geen WiFi. Ek sou aanbeveel dat mens vroegtydig ingelig word rakende dit. Ek het 'n besigheid en moes maandeindes doen. Ek moes inry dorp toe vir sein en om my besigheid te kon doen op internet. Sou gehelp het as ons dit geweet het. Ons het ook 'n kampvrieskas gehad wat ons moes inprop en ons moes ook ander planne op die dorp gaan maak. Ons het getoer en op plekke gekamp en moes die vrieskas saamry. As ons dit geweet het sou ek nie daar plek bespreek het nie. Daar is niks fout met die plek nie, maar dit het vir ons ongerief veroorsaak.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Barry B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Lovely place beautifully kept by the reserve team. Excellent, full marks to Cape Nature!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanjo O
Kort verblyf
5.0
Jun 2022

Hidden gem. A hidden gem just outside Calitzdorp for those who enjoy nature. It was such a nice experience meeting Pedro (Cape Nature ranger) who is proud of his work and ensures the camps are spotless and the trails are maintained. He made checking in and out a breeze.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annaleen C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2021

Peaceful and relaxing. Very well equipped. Did not have to take any bedding or towels.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Trade Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 49

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 3 620
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 620
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 3 620
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gamkaberg Nature Reserve, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d30d53ffc8a02b9995272b9acbc1c93a38893c3d834375f3490b34913e1282a10dcec8bffe6e1a152de9a7c54dc7df1ef02?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 620 per nag, vir 8 mense 6 5 1 5 Gamkaberg Nature Reserve Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.668956 21.888688
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang