Successfully reported

Gamkaberg - Tierkloof

Tentekamp

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg en beddegoed en badhanddoeke word voorsien.
Huisreëls

- Die kantoorure is vanaf 07:30 tot 16:00. Meld asb. by ontvangs aan met aankoms. Die inkloktyd vir oornaggaste is tussen 14:00 en 16:00. Gaste wat laat arriveer word nie toegelaat nie.
- Let wel dat daar 'n grondpad na die verblyf is. Gaste moet asb. voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad.
- 'n Bewaringsfooi word gehef:
Volwassenes:
Dagtoegang: R50
Oornagfooi: R40
Kinders:
Dagtoegang: R30
Oornagfooi: R20
- Gaste het eksklusiewe gebruik van die kamp, maak nie saak hoeveel gaste hulle is nie.
- Die elektrisiteit en warm water word deur sonkrag voorsien.
- Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
- Vuurmaakhout is by die kantoor te koop.
- Geen troeteldiere of vuurwapens word in die reservaat toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 3 620
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 620
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 3 620
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gamkaberg Nature Reserve, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d30d53ffc8a02b9995272b9acbc1c93a38893c3d834375f3490b34913e1282a10dcec8bffe6e1a152de9a7c54dc7df1ef02?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 620 per nag, vir 8 mense 6 5 1 5 Gamkaberg Nature Reserve Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.668956 21.888688
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang