Successfully reported
+52

Gariep, a Forever Resort

  • Kapasiteit: 1000 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Fiskaal Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
  • Vanaf R398 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Gariep, a Forever Resort is perfek geleë halfpad tussen Gauteng en die Kaap, op die oewer van die land se grootste dam, die Gariepdam. Dit is 'n ideale bestemming vir gesinne, ontspanningsgaste, gesinne, konferensie-afgevaardigdes, watersport-entoesiaste, of net oornagreisigers.

Die oord bied 'n reeks volledig toegeruste 2- en 3-slaapkamer-chalets. Geniet betowerende sonsondergange oor die dam vanaf die volledig gemeubileerde en toegeruste chalets. Elke chalet beskik oor 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die skaduryke karavaan- en kampeerpark spog met standaard- en luukse staanplekke. Die staanplekke het almal krag en word bedien deur 2 ablusiegeriewe insluitend 'n wassery. Die luukse staanplekke het hul eie ablusiegeriewe.

By Gariep sal jy baie geriewe en aktiwiteite kry om jou vakansie-ervaring te voltooi. Eet uit by ons Quenna Bistro-restaurant op die perseel, geniet 'n drankie by die kroeg, of spandeer 'n aand in die privaatheid van jou eie chalet nadat jy alles gekry het wat jy nodig het by die supermark langs die oord.

Gariep, a Forever Resort is op die grens van die Vrystaat, Noord-Kaap en Oos-Kaap geleë en bied 3 konferensiegeriewe wat tussen 12 en 400 afgevaardigdes kan akkommodeer. Alle kamers is toegerus met moderne konferensietoerusting. Ons bied ook pasgemaakte pakkette aan om enige behoefte of begroting te pas.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 273 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Noni H
Saam met lewensmaat
5.0
Baie skoon en netjiese fasiliteite, vriendelike en hulpvaardige diens ontvang ek. Baie lekker gebly. Skoon fasiliteite.
Sep 2025
Christel V
5.0
Gerieflik en lekker parkering. Waarde en gerieflik.
Jul 2025
Genie R
Saam met vriende
5.0
Delightful. Peaceful, lovely views, comfortable. Everything we needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Leana S
Gesin met klein kinders
5.0
Fun birthday getaway. We visited for my daughter’s birthday and had a truly memorable stay. Although we were initially checked into the...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Andre K
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige atmosfeer. Baie netjiese geriewe en skoon badkamers.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

FOREVER GARIEP Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 273

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 2 Fiskaal Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
  • Gaste dink Gariep, a Forever Resort het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 398
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 398
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 398
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 1000 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Fiskaal Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAzMDRhM2QyLTI5YTctNGI1Yy04OGNlLWNlMWUwMDY3NTc2ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R398 per nag, vir 2 mense 273 5 1 5 2 Fiskaal Street Gariep Dam 9922 Vrystaat 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -30.596659944054 25.502176763229
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang