Geo Trail Lodge and Spa
Ontvang 'n gratis R200 Lekkerkrui-ete-geskenkbewys op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 6 Okt 2025 tot 3 Nov 2025.
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Henry Nettman Street, Barberton, 1300, Mpumalanga
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Geo Trail Lodge and Spa nooi gaste uit om te ontspan in eksklusiewe grasdak-hout, oopplan-chalets op 'n selfsorgbasis met verhittings-en-eet-geriewe, ideaal vir 'n afgesonderde en rustige vakansie.
Die chalets is perfek vir gaste wat privaatheid en rustigheid soek. Alle chalets bied slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en het en suite-badkamers met storte en braaigeriewe. Elke grasdak-hout, oopplan-chalet beskik oor 'n dek met skouspelagtige uitsigte oor De Kaap-vallei.
Gaste kan ontspan by die gemeenskaplike swembad met leunstoele, die ontspanningsarea met 'n kroeg geniet, verfrissende spa-behandelings geniet, of bloot die asemrowende natuurskoon vanaf die gemak van hul balkon inneem.
Die lodge het ook 'n restaurant op die perseel, wat Maandae gesluit is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Marc Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 27 Henry Nettman Street, Barberton, 1300, Mpumalanga
- Gaste dink Geo Trail Lodge and Spa het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Henry Nettman Street, Barberton, 1300, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang