Successfully reported

Geo Trail Lodge and Spa

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Weeksdagaanbod

Ontvang 'n gratis R200 Lekkerkrui-ete-geskenkbewys op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 6 Okt 2025 tot 3 Nov 2025.

Prys sluit in
View Unit 2 and 3
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe soos 'n yskassie en mikrogolfoond.
Family Chalet 4
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe soos 'n yskassie en mikrogolfoond.
Gesins-chalet 5
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe soos 'n yskassie en mikrogolfoond.
Family Chalet 6
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe soos 'n yskassie en mikrogolfoond.
Huisreëls

Groepbesprekings word nie toegelaat nie; 'n maksimum van twee besprekings per kliënt word toegelaat.

Sosiale byeenkomste op die dekke word nie toegelaat nie. Elke chalet akkommodeer streng gesproke 'n maksimum van 2 volwassenes en 2 kinders.

Geen koelbokse of buitekos word in die restaurant of swembadarea toegelaat nie.

Let asseblief daarop: daar is geen TV's in die eenhede nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Henry Nettman Street, Barberton, 1300, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5940e22dc951af35dabedf9f9e1cc2b26ef69f11963c44fff139cf45fd249a1289d0a06c8c4b54998722487f4a44d9fce69?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 27 Henry Nettman Street Barberton 1300 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.767123 31.0495901

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang