Gillford Gallery Accommodation
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 133 Honiball Street, Rynfield, Benoni, 1500, Gauteng
- Vanaf R850 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Gillford Gallery Accommodation is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Rynfield, Benoni. Hierdie kunstige woonstel is ideaal geleë net 3 km vanaf die Esbotse Gholflandgoed en binne 20 km vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe, om maar net 'n paar plekke te noem.
Hierdie woonstel is eklekties versier en spog met besonderse skilderye deur verskeie kunstenaars, asook die eienaar. Die woonstel het 'n privaat ingang, is geskik vir tot 4 gaste en het 2 en suite-badkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wabak en 'n toilet.
Die woonstel het 'n toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof en 'n wasmasjien. Daar is 'n aangewese eetkamertafel waar gaste etes kan geniet. Die leefarea het 'n TV, 'n lessenaar en 'n groot skuifdeur wat na die privaat stoep lei wat spog met 'n braai-area.
Gaste het toegang tot die swembad op die eienaar se eiendom. Skoonmaakdienste is daagliks teen ekstra koste beskikbaar en vir langer besprekings sal die woonstel elke ander dag skoongemaak word.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Antoinette Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 6
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 133 Honiball Street, Rynfield, Benoni, 1500, Gauteng
- Gaste dink Gillford Gallery Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 133 Honiball Street, Rynfield, Benoni, 1500, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang