Successfully reported
+16

Herolds Bay 510

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R404, Floor 5, Apartment 510, The Herolds Bay, Herolds Bay, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Heroldsbaai 510 bied 'n tikkie luuksheid in die bekoorlike kusdorpie Heroldsbaai. Hierdie sjiek woonstel bied gerief en styl en is 'n ideale strandtoevlugsoord vir gesinne.

Die oopplan-woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en spog met 'n weelderige koninggrootte-bed en 2 matrasse vir kinders. Die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Die knus sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV teen die muur. Gratis WiFi is beskikbaar.

Verder is daar 'n balkon en 'n gemeenskaplike swembad en braai-area. Gaste kan die skilderagtige Oubaai-staproete wat net 2,4 km ver is, besoek. Die gholfbaan is net 3,6 km vanaf die woonstel.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Koninggrootte-bed

2 x Kindermatras vir 1

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.6
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Juan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R404, Floor 5, Apartment 510, The Herolds Bay, Herolds Bay, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Herolds Bay 510 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R404, Floor 5, Apartment 510, The Herolds Bay, Herolds Bay, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc673b1dee158db6df202659d94b94ca5e007d3a01faea9f5cc57c692b3165cbf2ccff44baac761d1c9b3e2cf525f2b8b4fa7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 R404 Floor 5, Apartment 510, The Herolds Bay 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 11:00 -34.053280347567 22.389635593321
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang