Successfully reported
+16

Hobbit House

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Sluysken Road, Hout Bay, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 480 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Hobbit House is 'n selfsorgkothuis met 'n privaat ingang in die eiendaar se hoofhuis in Houtbaai. Die kothuis is afgeleë en bied 'n pragtige uitsig oor die groenstrook, rivier en die see wat dit perfek maak vir paartjies of sakereisigers.

Hierdie sonkrag-aangedrewe kothuis bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Gaste deel die badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis in die kothuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus. Daar is ook 'n leefarea met 'n etenstafel met sitplek vir 4, en 'n sitarea met gemakoike rusbanke. Verder is daar 'n TV met die volle DStv-pakket en gratis WiFi.

Gaste van hobbit House het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel en is slegs 'n kort entjie se stap vanaf die hawe.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
DStv

Resensies

3/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
1.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3/5

Andy & Dilys Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 5 Sluysken Road, Hout Bay, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hobbit House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 480
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 480
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 480
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Sluysken Road, Hout Bay, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c1c4d360b4c4f253019dfbee7a505d3e0c1c669c34077b92a59c7404a6cdce88b09d21ddeec8d105d7fd04906ec736521fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 480 per nag (plek vir 3) 1 5 1 3 5 Sluysken Road Hout Bay 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.04484 18.3478914

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang