Successfully reported

Hobbit House

Selfsorg

Resensies

3/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
1.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.0
Veiligheid
4.0
Nieke D
Kort verblyf Saam met vriende
3.0
Des 2023

Lekker. Was oor die algemeen 'n lekker blyplek. Die enigste probleem wat ons opgetel het, is dat dit nie ordentlik skoongemaak is voordat ons gekom het nie. Byvoorbeeld, die bekers het vars koffievlekke gehad, die teelepels was ook vol taai vlekke, en die borde en bakke het stof en ou kos op gehad. Het beter verwag aangesien ons 'n R300.00 skoonmaakfooi moes betaal.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3/5

Andy & Dilys Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 480
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 480
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 480
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Sluysken Road, Hout Bay, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c1c4d360b4c4f253019dfbee7a505d3e0c1c669c34077b92a59c7404a6cdce88b09d21ddeec8d105d7fd04906ec736521fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 480 per nag (plek vir 3) 1 5 1 3 5 Sluysken Road Hout Bay 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.04484 18.3478914

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang