Successfully reported
+41

Horizon Savannah Tented Camp and Chalets

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 6 Boveneind, Groenfontein, Dinokeng, 1002, Gauteng
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Horizon Savannah Camp Site and Chalets is aan die oostelike kant van die Dinokeng Groot 5 Wildreservaat. Horizon Savannah is op 'n 60 ha-bewarea met wild wat nie roofdiere insluit nie, dus is dit veilig om te gaan stap, fietsry en draf. Dit bied ook gerieflike toegang tot 'n selfry-roete in die Groot 5-gebied.

Verblyf is beskikbaar in 2 chalets en 1 tentkamp.

Die chalet met slaapplek vir 4 gaste beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die gesellige sitarea het 'n koningingrootte-bed en leerbanke. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, ketel, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Die kothuis het skuifdeure wat na 'n onderdakstoep met buitemeubels en braaigeriewe lei. Daar is ook 'n vuurput-kuierarea met sitplek.

Die chalet met slaapplek vir 2 gaste het 'n koningingrootte-bed, 'n gemaklike leerbank, 'n badkamer met 'n stort, 'n buitelug-eetarea en 'n kombuis wat ten volle toegerus is met 'n yskas, mikrogolfoond en stoof. Daar is ook 'n privaat boma met braaigeriewe en 'n uitsig oor die swembad.

Horizon Savannah-tentekamp kan as 'n geheel bespreek word en is geskik vir 4 volwassenes en 2 kinders. Daar is 3 tente. Die eerste tent het 'n koningingrootte-bed en die ander 2 tente het elk 2 enkelbeddens. Die badkamer is 'n privaat gebou op die terrein en het 'n stort, kombuisie, binnenhuise-eetgeriewe en 'n kaggel. Buite is daar 'n boma met sitplek.

Ander geriewe op die perseel sluit 'n swembad, veilige parkeerplek en 'n braaiarea in.

Ander aktiwtieite in die area sluit Arlington-kunsbrouery en anders restaurante in. Ons is 26 km vanaf Camp Discovery. Wildritte en selfry-roetes is gerieflik toeganklik in die Groot 5-reservaat.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Rochelle L
Saam met lewensmaat
5.0
Our stay was lovely, the chalet had everything we needed, perfect breakaway. Peaceful, serene and tranquil.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Wynand R
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, netjies, vriendelik en wildlewe op jou voorstoep. Ons het die naweek by Horizon Savannah in Dinokeng gebly en dit was ’n ongelooflike ervaring...
Sien meer
Aug 2025
Riaan S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie baie lekker en baie rustig. My ideale webbreek. N Baie aangename gasvrou, baie spontaan en help met enigiets. Die ligging van die oord is ideaal ...
Sien meer
Aug 2025
Tertius L
Saam met vriende
5.0
Heerlik! Baie lekker gekuier. Lynne is baie behulpsaam en vriendelik.
Jul 2025
Raheemah A
Gesin met klein kinders
5.0
Glamping on a budget! Our stay was incredible! The accommodation surpassed our expectations by far. Tents were very spacious and clean,...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lynne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Portion 6 Boveneind, Groenfontein, Dinokeng, 1002, Gauteng
  • Gaste dink Horizon Savannah Tented Camp and Chalets het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 6 Boveneind, Groenfontein, Dinokeng, 1002, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd5a24d7aa3cdcf68b2c69c0035c6840a2a6816a39b4d64ef7663314ab8386b50632ddf0ce76e197c571aaac486b9346466f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 66 5 1 5 Portion 6 Boveneind Groenfontein 1002 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.417859 28.468355

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang