Successfully reported

Horizon Savannah Tented Camp and Chalets

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Rochelle L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Our stay was lovely, the chalet had everything we needed, perfect breakaway. Peaceful, serene and tranquil.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynne
Horizon Savannah Tented Camp and Chalets
Thank you for the nice review.

Wynand R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Rustig, netjies, vriendelik en wildlewe op jou voorstoep. Ons het die naweek by Horizon Savannah in Dinokeng gebly en dit was ’n ongelooflike ervaring! Die plek is baie netjies en goed versorg, met baie vriendelike en behulpsame personeel. Die wildlewe kom letterlik tot by jou deur – ’n ongelooflike gevoel om so naby aan die natuur te wees. Dit is rustig, stil en die perfekte plek om regtig te ontspan en weg te breek van die gejaagde lewe. Ons sal beslis weer terugkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynne
Horizon Savannah Tented Camp and Chalets
Thank you most kindly for the great review.

Riaan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie baie lekker en baie rustig. My ideale webbreek. N Baie aangename gasvrou, baie spontaan en help met enigiets. Die ligging van die oord is ideaal as jy die stilte van die natuur wil geniet. Ek beveel Horizon Savannah beslis aan en sal weer van hulle gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynne
Horizon Savannah Tented Camp and Chalets
Thank you for the super review.

Tertius L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Heerlik! Baie lekker gekuier. Lynne is baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynne
Horizon Savannah Tented Camp and Chalets
Thank you for the lovely review.

Raheemah A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Glamping on a budget! Our stay was incredible! The accommodation surpassed our expectations by far. Tents were very spacious and clean, and the living area, with built-in braai, kitchen and bathroom, was perfect and just what we needed. Lynne was a great host, who was extremely friendly and tended to all of our needs. The resident Nyalas, ostriches and impalas who came to visit were definitely a bonus, not forgetting the nighttime chorus of jackals, hyenas and lions which could be heard throughout the night!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynne
Horizon Savannah Tented Camp and Chalets
Thank you for the super review.

Mia K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Wonderful time out of our busy lives. Recharging our souls. Thank you, Lynne. Our stay was amazing, like always. We are regular visitors.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynne
Horizon Savannah Tented Camp and Chalets
Thank you for the wonderful review. It was super to see you all again.

Marizane B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Ontspannend en gesellig. Baie lekker, snoesig gebly. Area is vreeslik mooi! Mense is vreeslik vriendelik! Baie skoon en netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynne
Horizon Savannah Tented Camp and Chalets
Thank you for the wonderful review.

Juan N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie lekker. Baie skoon, rustig en vol pret.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynne
Horizon Savannah Tented Camp and Chalets
Thank you for the super review.

Ilse J
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Rustig, ontspannend en pragtige ligging. Perfekte wegbreek! Perfekte wegbreek! Heerlike, netjiese verblyf met die pragtigste sonsondergange vanaf die boma. Lynne is baie vriendelik en mens voel sommer dadelik tuis. Was heerlik om besoek te word deur die Nyalas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynne
Horizon Savannah Tented Camp and Chalets
Baie dankie, ons waardeer dit.

Martine B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2025

Peaceful bush experience. Very peaceful bush experience. We loved walking and trail running on the property and seeing zebra, nyala, ostrich and kudu up close. Lynne is extremely helpful. Would definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynne
Horizon Savannah Tented Camp and Chalets
Thank you for the lovely review.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lynne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 6 Boveneind, Groenfontein, Dinokeng, 1002, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd5a24d7aa3cdcf68b2c69c0035c6840a2a6816a39b4d64ef7663314ab8386b50632ddf0ce76e197c571aaac486b9346466f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 66 5 1 5 Portion 6 Boveneind Groenfontein 1002 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.417859 28.468355

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang