Successfully reported
+24

Karoo Life Bed and Breakfast

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Queen Street, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Karoo Life Bed and Breakfast is geleë in Calitzdorp, die Portwyn-hoofstad van Suid-Afrika wat in die Wes-Kaap op die bekende Roete 62 geleë is. Dit is binne 1 uur se ry vanaf die uitstaande Kangogrotte en die Tuinroete.

Karoo Life is tussen Kaapstad en Gqeberha (Port Elizabeth) geleë, wat 'n gemaklike rit van sowat 4 uur van enige bestemming beteken. Alternatiewelik is George Lughawe ongeveer 90 minute se ry en Mosselbaai is minder as 2 uur se ry deur die skilderagtige bergpasse.

Die gebou dateer uit 1880 en het die lewe gesien as die tuiste van die plaaslike smid, verblyf vir oornagreisigers, tuiste van die plaaslike skoenmakers en meer onlangs uitstekende verblyf en kos vir reisigers wat die kronkelroete tussen Kaapstad en Gqeberha (Port Elizabeth) verken. .

Karoo Life bied twee kamers in die hoofhuis en 3 tuinkamers. Die hoofhuis dien as die gemeenskaplike kuier- en eetareas. 'n Groot onderdakdek kyk uit oor die uitgebreide tuin, met uitsigte oor die berge en 'n rustige swembad om in te ontspan na 'n harde dag van die nabygeleë wynkelders verken of avontuur in die valleie en nabygeleë berge.

Ontbyt word daagliks bedien óf in die manjifieke geelhoutvloer-eetarea in die hoofhuis óf op die dek vir diegene wat die rustigheid en uitsigte wil geniet.

Salie Restaurant is gerieflik op die perseel geleë en bedien die beste steaks in Calitzdorp, heerlike houtvuurpizzas en Klein Karoo-spesialiteite soos skaapkerrie en skaaptjops.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 116 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Ina L
Saam met lewensmaat
5.0
Altyd tevrede. Ons 'go to stop' in Calitzdorp. Die beste is dat hulle heerlike aandetes, pizza ingesluit, bedien. En die gasheer en gasvrou is net men...
Sien meer
Jul 2025
Anél M
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, gesellig en netjies. Ek en my man het verskriklik lekker gebly en die kos van Salie Restaurant is ongelooflik! Die mense is vriendelik en die ...
Sien meer
Apr 2025
Regardo J
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent base. Will definitely return. Beautiful setting. Friendly and helpful hosts. Lovely chats, info from hosts for our travels in...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Sandra T
Saam met vriende
5.0
Our favorite place to stay in Calitzdorp. Excellent location and the best pizzas at Sali's after our busy day.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Cora C
Saam met lewensmaat
5.0
Sentrale, gemaklike verblyf. Gemaklik gebly en lekker geëet by Salie, hul eie restaurant. Lekker loopafstand van wynkelders.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Leslie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 116

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 18 Queen Street, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Gaste dink Karoo Life Bed and Breakfast het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Queen Street, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa0f58cdda04ff6082997c3036b3ef3127d065cc3b42f620095d4f1320ad6b73db4d3590333970278110b7930d9335c60fec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 116 5 1 5 18 Queen Street Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.532062829607 21.686777528375
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang