Successfully reported

Karoo Life Bed and Breakfast

Tortoise Kamer (Boonste verdieping van die hoofhuis)
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Toirtoise Kamer word bereik deur trappe in die hoofhuis en lei na 'n balkon. Die kamer het ou houtvloere. Die kamer het ook 'n koninggrootte-bed, lugversorging en 'n plafonwaaier. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n platskerm-TV met OpenView-kanale.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
TV
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Owl Kamer (Gesinskamer in die tuin met eie ingang)
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
  • Slaapplek vir 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer is in die tuin met tuinuitsigte. Die gesinskamer het 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens, plafonwaaiers en lugversorging. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Addisionele geriewe sluit 'n haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n platskerm-TV met OpenView-kanale in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Ostrich Kamer (In die tuin met eie ingang)
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Ostrich Kamer is 'n tuinkamer met tuinuitsigte. Die kamer het 'n koningingrootte-bed, lugversorging en 'n plafonwaaier. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n platskerm-TV met OpenView-kanale.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
TV
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Queen Street, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa0f58cdda04ff6082997c3036b3ef3127d065cc3b42f620095d4f1320ad6b73db4d3590333970278110b7930d9335c60fec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 116 5 1 5 18 Queen Street Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.532062829607 21.686777528375
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang