Successfully reported

Karoo Life Bed and Breakfast

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 116 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Ina L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Altyd tevrede. Ons 'go to stop' in Calitzdorp. Die beste is dat hulle heerlike aandetes, pizza ingesluit, bedien. En die gasheer en gasvrou is net mense van wie jy nie anders kan as om van te hou nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leslie
Karoo Life Bed and Breakfast
Baie dankie, Ina, vir julle pragtige woorde en vir die troue ondersteuning! Dit beteken vir ons ongelooflik baie om julle as deel van die Karoo Life-familie te hê. Ons sien altyd daarna uit om julle weer te verwelkom in Calitzdorp. Groete, Leslie & Madeleine

Anél M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Rustig, gesellig en netjies. Ek en my man het verskriklik lekker gebly en die kos van Salie Restaurant is ongelooflik! Die mense is vriendelik en die diens is baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leslie
Karoo Life Bed and Breakfast
Baie dankie, Anél! Ons is so bly om te hoor dat julle dit by ons geniet het en dat Salie Restaurant se kos en diens vir julle so besonders was. Dis altyd vir ons ’n voorreg om sulke wonderlike gaste te hê. Hoop ons sien julle gou weer! Groete, Leslie & Madeleine

Regardo J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Excellent base. Will definitely return. Beautiful setting. Friendly and helpful hosts. Lovely chats, info from hosts for our travels in the area. Food, service, and staff were outstanding. Area excellent as a base for nearby excursions. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leslie
Karoo Life Bed and Breakfast
Thank you so much, Regardo! We truly appreciate your wonderful feedback. It was such a pleasure hosting you, and we’re delighted that you enjoyed the setting, food, and friendly chats. We hope to welcome you back to Karoo Life again soon! Warm regards, Leslie & Madeleine

Sandra T
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Our favorite place to stay in Calitzdorp. Excellent location and the best pizzas at Sali's after our busy day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leslie
Karoo Life Bed and Breakfast
Thank you so much, Sandra! We’re thrilled to hear that Karoo Life is your favourite place to stay in Calitzdorp, and that you enjoyed the pizzas at Salie. We can’t wait to welcome you back soon! Warm regards, Leslie & Madeleine

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Leslie
Karoo Life Bed and Breakfast
Baie dankie, Victor! Ons waardeer jou vriendelike woorde opreg. Dis vir ons heerlik om te hoor dat julle julle verblyf geniet het. Julle is altyd welkom by Karoo Life! Vriendelike groete, Leslie & Madeleine

Karien V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Baie lekker. Beste fillet ooit daar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Leslie
Karoo Life Bed and Breakfast
Baie dankie, Karien! Dis wonderlik om te hoor dat julle dit so geniet het – en veral dat die fillet vir jou uitgestaan het! Ons hoop om julle gou weer by Karoo Life te verwelkom. Groete, Leslie & Madeleine

Burt V
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jan 2025

Awesome. We had a very pleasant stay. Although we had to wait for the food quite long during dinner time at the restaurant, the food was excellent. They were a little understaffed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Leslie
Karoo Life Bed and Breakfast
Thank you for understanding the situation in the restaurant. We are very glad that you enjoyed your food.

Andre H
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2025

Dit was heel aangenaam. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Leslie
Karoo Life Bed and Breakfast
Baie dankie, Andre! Ons is bly julle het dit geniet by Karoo Life. Sien uit daarna om julle weer te verwelkom! Groete, Leslie & Madeleine

Ezette V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2025

Sal defnitief weer daar bly in die toekoms. Smaaklike ontbyt gekry. Kamer het alles gehad wat ons nodig gehad het en die stort was puik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Leslie
Karoo Life Bed and Breakfast
Baie dankie, Ezette! Ons waardeer jou mooi terugvoer opreg. Dis vir ons heerlik om te hoor dat jy die ontbyt en jou verblyf geniet het. Ons sien uit daarna om jou weer by Karoo Life te verwelkom! Groete, Leslie & Madeleine

Eugene G
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2025

Lekker gebly, goeie waarde vir geld. Heerlik, oulike kamers. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Leslie
Karoo Life Bed and Breakfast
Baie dankie, Eugene! Ons is so bly om te hoor dat julle die verblyf geniet het. Hoop ons sien julle gou weer by Karoo Life! Vriendelike groete, Leslie & Madeleine

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Leslie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 116

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Queen Street, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa0f58cdda04ff6082997c3036b3ef3127d065cc3b42f620095d4f1320ad6b73db4d3590333970278110b7930d9335c60fec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 116 5 1 5 18 Queen Street Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.532062829607 21.686777528375
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang