Karoo Rustigheid Gasteplaas
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 21 Jun 2024 tot 20 Jul 2024.
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 21 Jun 2024 tot 20 Jul 2024.
Huisreëls
Karoo Rustigheid Gasteplaas bied slaapplek vir 6 volwassenes en 4 kinders.
Let asseblief daarop: Karoo Rustigheid is 'n sonkrag-aangedrewe gastehuis wat nie aan die kragnetwerk gekoppel is nie.
Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad na die eiendom lei. Dit is 'n 24 km lange grondpad vanaf die Calvinia-pad, noordwes van Sutherland.
Gaste word aangeraai om voor aankoms navraag te doen oor die toestand van die grondpad, aangesien dit kan verander as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Die res van die pad vanaf Sutherland is geteer.
Daar is 'n gasstoof en herlaaibare ligte beskikbaar in geval van beurtkrag, sowel as 'n sonkraggeiser.
Kinders is welkom om hul fietse saam te bring en kan veilig op die plaas rondry.
Daar is wandelpaaie en voëllewe om by die groot plaasdam te geniet, waar kinders ook vrylik kan speel.
Let asseblief daarop dat dit op die ouers se eie risiko en onder hul toesig is.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R354, Koornlandskloof Farm, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang