Successfully reported

Kelderhuis Op Vredenheim Wynplaas

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Casper B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Baie lekker gebly, het die rustigheid baie geniet. Ons het baie lekker gebly, dit is 'n baie stil en rustige omgewing. Die Kelderhuis was baie netjies en goed toegerus. Dit is nogal lekker om die leeus vroegoggend te hoor brul. Ons sal vir seker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolene S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Ons het 'n heerlike tyd gehad. Kelderhuis op Vredenheim is amazing! Wat 'n lekker vakansie wat ons gehad het! Antoinette het alles vir ons so gemaklik gemaak, en het ons ontvang met aankoms en die feit dat die Kelderhuis alles het wat ons nodig gehad het. Die WiFi is ook baie goed, wat 'n bonus was. Ons het 'n hele week vakansie gehou hier en die kinders het die diere, speelpark en allerhande aktiwiteite so geniet. Mamma kon 'n wynproe-sessie hê terwyl die kinders ook gespeel het en 'n lekker stap vat tussen die pragtige natuur en sy skoonheid. Dit is rustig en almal is so vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis weer hier kom kuier, Vredenheim en die Kelderhuis was fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 90

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R310 Baden Powell Drive, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1dbbb71ac2cda57dcbf23127325423edf1fc370cb1b7ac341556b1e8712a6d5091bb8fff7ca8374070ebc1f29409746547bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 R310 Baden Powell Drive Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.990534442014 18.767350804369
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang