Kleine Vallei House
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Rook is verbode binne die huis, en gaste word vriendelik versoek om buite te rook.
Indien gaste later as die toegewese tydgleuf arriveer, moet vooraf reëlings getref word.
Aangesien die huis op 'n werkende plaas geleë is, word gaste gevra om alle boerderybedrywighede te respekteer en om nie enige beperkte gebiede te betree nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Die gebruik van die huisgeriewe en aangewese staproetes is geheel en al op gaste se eie risiko. Bestuur aanvaar geen aanspreeklikheid vir enige ongelukke, beserings of verliese wat mag voorkom nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kleinvlei Farm, Paleisheuwel, Cederberg Municipality, 7340, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang