Successfully reported

Kohandè Glamping

Tentekamp

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 279 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Diane R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Relaxing, peaceful, cosy and all round great place. We had a fabulous time at Kohande. It is a lovely tranquil place to kick back and relax. The accommodation was very comfortable and it had all the amenities one needed. Loved our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hercú T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ontspanned. Sal hierdie plek beslis aanbeveel aan enigiemand. Dit is rustig, netjies en goed onderhou, en die omgewing skep ’n aangename en ontspanne atmosfeer. Personeel is vriendelik en behulpsaam, wat die ervaring nog beter maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Fantasties. Baie mooi en die plek is baie netjies en het meer as wat verwag was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gail D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Relaxing romantic stay. We loved our stay at the Marlothii tent! The tent itself is well laid out, with a fully equipped kitchen, a lovely warm shower and excellent ventilation. We slept very comfortably and were taken by the privacy of the tent and the romantic setting with the hot tub, which is perfect. We are grateful to have had a relaxing stay and will definitely recommend Kohandè, and return for another visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christi V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Ontspan in die natuur. Ons verbly by Kohandè was baie lekker. Ons het by Ferox gebly, die plekkie het alles en meer wat nodig is vir 'n heerlike ontspanningsnaweek weg van die huis af. 'n Lekker treffer was die hottub en die couples kaart speletjie, dit sorg vir heelwat vermaak. Ons sal vir seker weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colett S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Ongelooflik lekker. Dit was ongelooflik lekker, skoon netjies, baie stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Fantastiese uitlegging, rustigheid en privaat. Baie lekker, definitief weer terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Antonio B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Jul 2025

Nie uitgerus nie. Ons het in die Marlothii eenheid gebly. Die eenheid was netjies en skoon. Ons was gelukkig om in die verte die leeus te hoor, wat 'n besondere ervaring was. Ongelukkig was dit moeilik om behoorlik te kan slaap weens honde wat die hele nag geblaf het. Anders as wat op die webtuiste aangedui is, het ons egter nie enige wild gesien nie. Daar was ook die eerste aand geen warm water nie en die buitekraan het ook nie gewerk nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Pieter V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Vyf uit vyf. Baie mooi natuur, baie netjies en skoon. Vyf sterre vir gasvrou. Word sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elma C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Beste glamping ondervinding! Ons het heerlik by Kohande gebly. Baie netjies en skoon en alles wat mens nodig het, was daar. Die "hot tub" was 'n treffer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Desire Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 279

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plot 42 Leeuwkloof, De Wagensdrift, 25 km from Cullinan, 1002, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c756346fb6b47513c43e61a99ce913ee95d7ade58b875e4b5dce333c20f4854b2eb5b76714cee449dc26f5385ef784df2ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2) 279 5 1 5 Plot 42 Leeuwkloof De Wagensdrift 1002 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -25.513624698614 28.498165011406

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang