L'anda Guest House and Self-catering
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 Zuid Street, Middelburg, 1050, Mpumalanga
- Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
L'anda Guest House is in Middelburg geleë en bied selfsorg- en gastehuisverblyf. Dit is naby die sakesentrum van Middelburg en die snelweg, wat dit die ideale basis maak vir beide ontspannings- en korporatiewe reisigers.
Verblyf bestaan uit 3 eenhede waar gaste 'n keuse het tussen luukse en suite-kamers of ons ruim en bekoorlike selfsorg-eenheid met veilige parkeerplek en TV's met sekere DStv-kanale. 'n Heerlike aandete of ontbyt is op versoek beskikbaar en word spesiaal deur jou gasheer gemaak.
L'Anda Guest House is naby skole en besighede. Dit is ook binne trefafstand van die nywerheidsektor.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 29 Zuid Street, Middelburg, 1050, Mpumalanga
- Gaste dink L'anda Guest House and Self-catering het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 Zuid Street, Middelburg, 1050, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang