Successfully reported

L'anda Guest House and Self-catering

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Johnnie M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Goed geleë, stil omgewing, puik verblyf! L'anda Gastehuis was puik! Alles wat ons nodig gehad het, was byderhand, netjies en skoon. Die eenheid was gerieflik toegerus, dit was besonder ruim en die gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik. Ons kan L'anda met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
L'anda Guest House and Self-catering
Dankie, dit was heerlik om jul te akkommodeer. Kom gerus weer.

Nicolene E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Ons het ons oornag verblyf baie geniet. Baie lekker gebly by L'anda Guest House. Baie netjies en ruim verblyf. Ons sal definitief hulle kan aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
L'anda Guest House and Self-catering
Dankie Nicolene. Dit was so lekker om jou te akkommodeer. Kom asb. weer.

Corne T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Certainly recommended. We thoroughly enjoyed our stay. The host went the extra mile to accommodate our every need. We enjoyed a good breakfast in a quiet, lovely garden. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adolf E
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Jul 2025

Fantasties en lekker. Baie lekker gebly, alles was 100%.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Melanie W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Verwagtinge oortref. Netjies, ruim en baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda O
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2024

Ons het baie lekker daar gebly. Ons was baie vriendelik verwelkom. Die plekkie is netjies en skoon en daar was alles wat ons nodig gehad het. Ons het altyd veilig gevoel. En ek sal ander besoekers definitief na hulle verwys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandé R
1 nag
4.6
Aug 2024

Heerlik en luuks. Heerlik gebly. Net jammer daar is nie ontbyt wat bedien word nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Adrienne C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Uitstekend. Ons bly altyd lekker hier, sentraal gelee, veilig, baie vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
L'anda Guest House and Self-catering
Baie lekker om jul te akkommodeer. Jul is altyd welkom.

Cobie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Gerieflik. Uitstekende en pragtige gastehuis. Voel dadelik welkom. Hierdie gastehuis het werklik aan al ons standaarde voldoen: Ons hou van 'n skoon, netjiese plek wat goed versorg is en mooi lyk. Die tuin is ook pragtig. Die interieur verwelkom 'n mens al klaar. Die selfsorgeenheid is toegerus met alles wat jy nodig het en die uitleg is gemaklik en ruim. Goeie matras vir 'n behoorlike nagrus, wonderlike ligging - 'n rustige, stil deel van Middelburg. Veiligheid is ook goed. Sal dit vir enige iemand aanbeveel wat in Middelburg wil tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
L'anda Guest House and Self-catering
Baie dankie Cobie Dit was 'n plesier om jule te akkommodeer. Kom gerus weer. Amanda

Irma P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Heerlik. Die plek is smaakvol, skoon en ons het niks nodig gehad nie. Dit is perfek geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
L'anda Guest House and Self-catering
Baie dankie Irma Was n plesier om jul te akkommodeer. Kom asb weer. Dankie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Zuid Street, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde50efc1073d46e0c5a45b605355cbf5bf4084b671a3bfae0462ead59c8f37ff290de2541fe7aea4dc01f7908ae1fa753acf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 29 Zuid Street Middelburg 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.777691589702 29.468543267181

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang