Successfully reported

Lekkerus

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 134 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Suzette F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Secure and safe area. We enjoyed our stay at Lekkerus very much, a peaceful stay and a secure area to be in. We will come back to this accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lovely, safe, peaceful. Will be returning. Absolutely fantastic stay, very friendly, helpful host. Couldn't have asked for better. The place was very well equipped, very clean with everything you could possibly need. I cannot fault it; we loved every minute and will go back anytime.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert En Anelia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Pragtige woonstel goedgeleë in Kleinmond. Sal beslis weer daar tuisgaan. Ons het baie lekker gebly. Die gasheer en gasvrou het ons baie hartlik ontvang en deurentyd na ons welstand verneem. Die woonstel was baie netjies, skoon en goed toegerus. Daar was selfs blomme, sjokolade en heerlike beskuit met ons aankoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie lekker gebly en sal vir seker weer daar tuisgaan. Baie vriendelike ontvangs gehad. Die woonstel is baie gerieflik, is baie meer as goed toegerus en 'spotless' skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naomie P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Heerlik. Ontspanne. Rustig. Dit was werklik 5/5 vir alles. Jannie was so vriendelik en tegemoetkomend. Ons sal beslis terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martine V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Lovely accommodation, had a very nice stay. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Miekie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Fantasties heerlik en ontspannend. Wat 'n lieflike ondervinding, eienaars het baie moeite gedoen, daar was vars blomme, beskuit en sjokolade, en om dit te top was daar ook vars melk, koffie, suiker en tee voorsien. Dit het gevoel soos 'n huis weg van die huis. Skoon en netjies as wat jy kan dink is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

So lekker, sal beslis weer gaan. Dit was 'n wonderlike naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

'n Paar heerlike dae waar ons kon stap, swem, hengel en heerlik uiteet! Billik, netjies en gerieflik. 'n Wonderlike plekkie wat jy as basis kan gebruik om 'n pragtige dorpie en omgewing te verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizma M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2025

Uitstekend en genotvol. Ons was baie tevrede met die verblyf by Lekkerus. Die gasheer en gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam en baie tegemoetkomend. Hulle het self speelgoed vir ons kind gaan uithaal toe die weer bietjie teen ons gedraai het. Ons sal hulle beslis aanbeveel vir enige iemand wat in Kleinmond wil gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Jannie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 176

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 140 Second Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBiMmI5NzFmLWQ3MzItNDBkZi1iZTk0LWY4NmFlN2IyZDg1Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 3) 134 5 1 5 140 Second Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.343254 19.020945
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang