Successfully reported
+44

Live Beautifully Accommodation

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 82 Mountain View Road, Eversdal, Cape Town, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R580 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Live Beautifully Accommodation in die hartjie van Eversdal, Kaapstad. Hierdie 2 eenhede is 'n wonderlike plek om die besienswaardighede rondom Kaapstad te verken.

Die Tuinwoonstel het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n kombuisie met 'n yskassie, lugbraaier, ketel, mikrogolf, koffiemasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir twee gaste, 'n gemaklike L-vormige rusbank en 'n slim-TV.

Die Bachelor-woonstel het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, ketel, mikrogolf, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Let wel, daar is geen kookgeriewe in die woonstel nie. Die kamer het 'n dubbelbed, ingeboude kas, plek om te eet of te werk en 'n slim-TV. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek is op die perseel beskikbaar.

Daar is 'n veilige, privaat sitarea buite met 'n tafel en 'n bankie vir elke eenheid. Daar is 'n boma-area in die hoofhuis se tuin wat van gebruik gemaak kan word as daar gereël word met eienaars.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 87 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Mariaan B
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike diens, skoon en netjies. Sal beslis aanbeveel vir enigeen. Lekker gebly, vriendelike diens en behulpsaam.
Okt 2025
Tessy A
Besigheidsreis
5.0
Comfortable, lovely, neat, peaceful and safe. We had a wonderful stay, the host was friendly. Accurate representation as shown, the pla...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Berlo C
Saam met lewensmaat
5.0
Netjiese woonstelletjie. Baie netjiese plekkie. Gawe gasvrou. Ons sal net 'n verskeidenheid van koffies verkies het, asook beskuit (daar was geen besk...
Sien meer
Aug 2025
Diane S
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike, netjies, rustig, gerieflik. Ons het heerlik gebly. Die plekkie is baie goed toegerus. Ons sal vir seker weer daar oorslaap.
Aug 2025
Jacques G
Saam met lewensmaat
5.0
Stil, skoon rustige area. Dis ons nuwe gunsteling verblyf, dit was ons 2de keer in 2 maande. Dis sentraal geleë, stil, veilig en gerieflik.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Weané Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 87

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 82 Mountain View Road, Eversdal, Cape Town, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Live Beautifully Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 580
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 580
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 580
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 82 Mountain View Road, Eversdal, Cape Town, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc282238685285cbaa990f7d2859d7ca6dbb1c540beff17392aac1be10aebb08d733e49b4f7132cb7082a2b73df236d552e90?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag (plek vir 2) 87 5 1 5 82 Mountain View Road Eversdal 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.8685062 18.6512656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang