Successfully reported

Live Beautifully Accommodation

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Pensioenaris-aanbod

Kry 10% af. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Prys sluit in
Tuinwoonstel
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf, lugbraaier en 'n ketel insluit.
Bachelorwoonstel
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf, yskassie en 'n ketel insluit.
Huisreëls

Ons versoek vriendelik dat geen harde geraas na 22:00 gemaak word nie.

Ongelukkig word kos en drankies nie in die slaapkamers toegelaat nie.

Partytjies of geleenthede word nie toegelaat nie, en ons waardeer u samewerking om 'n vreedsame omgewing te handhaaf.

Rook word nie binne die huis toegelaat nie.

Ons versoek vriendelik dat geen vis binne die eenheid verwerk of skoongemaak word nie.

Maak asseblief seker dat alle ligte en elektriese toestelle wat nie gebruik word nie, afgeskakel is.

Ons versoek dat water spaarsamig gebruik word, aangesien dit 'n waardevolle hulpbron is.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 580
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 580
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 580
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 82 Mountain View Road, Eversdal, Cape Town, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc282238685285cbaa990f7d2859d7ca6dbb1c540beff17392aac1be10aebb08d733e49b4f7132cb7082a2b73df236d552e90?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag (plek vir 2) 89 5 1 5 82 Mountain View Road Eversdal 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.8685062 18.6512656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang