Live Beautifully Accommodation
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 82 Mountain View Road, Eversdal, Cape Town, 7550, Wes-Kaap
- Vanaf R580 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Leef Pragtig Akkommodasie in die hartjie van Eversdal, Kaapstad. Hierdie 2 eenhede is 'n wonderlike plek om die besienswaardighede rondom Kaapstad te verken.
Die Tuinwoonstel het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, lugbraaier, ketel, mikrogolf, koffiemasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir twee gaste, 'n gemaklike L-vormige bank en 'n slim-TV.
Die enkelwoonstel het 'n kombuisie met 'n yskassie, ketel, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Neem asseblief kennis, geen kookgeriewe in die woonstel nie. Die kamer is toegerus met 'n dubbelbed, ingeboude kas en eet- of werkplek. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n slim-TV in die kamer.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek is op die perseel beskikbaar.
Daar is 'n veilige, privaat buitesitarea met 'n tafel en bankie vir elke eenheid. Daar is 'n boma-area in die hoofhuis se tuin wat op versoek van die eienaars gebruik kan word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Weané Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 87
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 82 Mountain View Road, Eversdal, Cape Town, 7550, Wes-Kaap
- Gaste dink Live Beautifully Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 82 Mountain View Road, Eversdal, Cape Town, 7550, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang