Successfully reported

Inhoek Farm Farmhouse

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Administrasiefooi van R135.00 per bespreking
  • Skoonmaakfooi van R750.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die plaas word via 'n grondpad bereik.
Gaste het toegang tot 'n rivier met 'n swemstrand ('n SUV of 4x4 word benodig, of gaste kan 500 m stap.)
Die klein jetty is geskik vir klein bote en kan slegs met 'n 4x4-voertuig lanseer word.
Daar is 'n opsigter beskikbaar.
Die selfoonsein is nie altyd baie goed op die perseel nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R324, Inhoek Farm, Malgas, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a10c6eca252fd750a1e5eccf4b63f53b9460e7bc29ecf27d1bb9b97907be77c0baaf8d26380f7eab94544a8a0f5185bc1e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 10) Off the R324 Inhoek Farm 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.32877 20.616248
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang