Successfully reported
+41

Lizard Rock

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rhenosterkop, R6, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lizard Rock is in die Rhenosterkop-vallei geleë, in die rustigheid van die natuur en varswater bergfonteine. Hierdie lieflike instansie is sowat 9 km vanaf Mbombela (Nelspruit) sentraal geleë en is ideaal vir oornagverblyf sowel as 'n plaasstyl-ervaringverblyf.

Die 4 eenhede is selfsorg en het oornaggeriewe wanneer jy na plekke soos die Botswana- of Mosambiekse grens reis. Al ons eenhede is toegerus met dubbelbeddens en en suite-badkamers. Alle linne word voorsien.

Daar is 'n area met DStv, 'n kroeg en 'n restaurant. Braaigeriewe en ontbyt is op versoek beskikbaar.

Mbombela (Nelspruit) het 'n subtropiese klimaat en welige heuwels. Dit is die ideale plek om Mpumalanga te verken. Die Laeveld Botaniese Tuine is net buite die dorp geleë en spog met 'n seldsame versameling plantspesies. Die Sudwala-grotte, die dinosouruspark en die kulturele kern is naby en maak voorsiening vir 'n opvoedkundige ervaring.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Laura P
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld. Verblyf was lekker. Pad vanaf hoofpad is sleg vir voertuie wat laag is. Kombuis is buite die kamer. Geen foto's van die badkamer. Jui...
Sien meer
Jun 2025
Steyn S
Besigheidsreis
5.0
Baie goed. Baie lekker, Werner het goed na my omgesien.
Jan 2025
Clinton G
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect. Lovely place and awesome host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Marius D
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Wonderlik gebly. Baie rustig en weet wat hulle klonte soek.
Nov 2024
Christien K
Gesin met tieners
5.0
Perfekte bos wegbreek. Ons het ongelooflik lekker gebly by Lizard Rock. Xander was die perfekte gasheer. Hy was hulpvaardig en vriendelik. Alles was m...
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Maurice Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Rhenosterkop, R6, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Lizard Rock het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rhenosterkop, R6, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf568ded11002bfaf66f9544bff6b1f2b16d3a6f0d11b3d266ee3d1453e3cdb74fabd403dd56ed644917ad4a08404bdc9883b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 Rhenosterkop R6 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.54671674006 31.006019898148
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang