Successfully reported

Lizard Rock

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Laura P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Waarde vir geld. Verblyf was lekker. Pad vanaf hoofpad is sleg vir voertuie wat laag is. Kombuis is buite die kamer. Geen foto's van die badkamer. Juis daar bespreek omdat daar 'n restaurant is, maar was reeds toe om 17:30.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steyn S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

Baie goed. Baie lekker, Werner het goed na my omgesien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clinton G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Perfect. Lovely place and awesome host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maurice
Lizard Rock
Thank you so much for the positive feedback. We hope to see you again soon.

Juanita D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Baie kort, tevrede, rustig, pragtige ligging. Ek het die plekkie vir my ouers geboek en hulle was baie tevrede. Regtig mooi, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Petrus M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Baie lekker oorslaap terwyl ons dogter by 'n vriendin se troue was. Ons gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Hy het ons dadelik na ons kamer geneem en ons tuis laat voel. Die kamer was skoon en netjies en goed toegerus. Die eetkamer en kroeg was baie gesellig en ons kon lekker rugby kyk met Werner wat goeie diens gelewer het. Die spyskaart is effens beperk, maar ons het baie lekker aandete en ontbyt geëet wat op versoek vir ons voorberei is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda M
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Jul 2025

Wonderful stay, comfortable and friendly service. It was very comfortable, neat and tidy, and the people are very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2025

Heeltemal aangenaam. Die akkommodasie en toerusting was voldoende vir 'n kort verblyf.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Esme T
1 nag
4.0
Mrt 2025

Very comfortable, beautiful surroundings. Vreeslik aangenaam, rustig met mooiste natuuruitsig. Wonderlike oornagplekkie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Maurice
Lizard Rock
Goeie dag, Esme Ons is verskriklik bly om te hoor dat jy jou tyd hier by Lizard Rock geniet het. Ons hoop om jou gou weer te sien. Groete Althea

Marius D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Rustig. Wonderlik gebly. Baie rustig en weet wat hulle klonte soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christien K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Perfekte bos wegbreek. Ons het ongelooflik lekker gebly by Lizard Rock. Xander was die perfekte gasheer. Hy was hulpvaardig en vriendelik. Alles was mooi, skoon en gerieflik. Baie dankie Lizard Rock.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Maurice Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rhenosterkop, R6, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf568ded11002bfaf66f9544bff6b1f2b16d3a6f0d11b3d266ee3d1453e3cdb74fabd403dd56ed644917ad4a08404bdc9883b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 Rhenosterkop R6 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.54671674006 31.006019898148
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang