Successfully reported
+21

Loft on Main

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    3 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 74A Main Road, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Loft on Main is 'n ateljee-woonstel op die eienaar se eiendom in Onrus. Onrus is teen die kus naby Hermanus en skuil tussen berge, riviere, strandmere en die see. Dit is ook naby die bekende Hemel-en-Aarde-vallei.

Dié ruim eenslaapkamerwoonstel is ideaal vir 2 volwassenes en 'n kind. Die solderkamer het 'n dubbelbed en daar is slaapplek vir 'n kind op die slaapbank in die leefarea. Die en suite-badkamer het 'n stort.

Daar is 'n oopplan-kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolf, tee-en koffiemaakgeriewe en basiese eetgerei en breekware toegerus is. WiFi is ingesluit.

Gaste het toegang tot hul eie ingang, 'n braai-area en veilige parkeerplek. Onrus bied wandel- en voetslaanpaadjies langs die skiereiland na die Onrus-strandmeer en gaste kan swem, snorkel, haaihokduik, walviskyk, fietsry en voetslaan.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
DStv
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Hester U
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik en gerieflik. Ronel is 'n uitstekende en akkommoderende gasvrou. Slegs een nag. Een van die oulikste blyplekke waar ons in 'n lang tyd oorgesl...
Sien meer
Sep 2025
Anna-marié L
Saam met lewensmaat
5.0
Die perfekte blyplek vir ons naweek kuier in Onrus. Baie goed geleë en puik toeg. Ons het heerlik gebly.
Sep 2025
Corné D
Gesin met tieners
5.0
Great venue and view. Everything was great. Very helpful with their communication. Great value for money.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Helga N
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker "cosy" plekkie - heerlik. Ons het so lekker gebly. Ronel is baie vriendelik - die plek was silwerskoon gewees. Sal definitief vir Loft on Main ...
Sien meer
Aug 2025
Kia S
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing. Amazing an amazing stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 74A Main Road, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Loft on Main het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 3 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    3 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 74A Main Road, Onrus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAou1o7EWFCKQJk5nl6gbWLiTTJl4MCZxLz4pazUidRxopEW2EdS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 3 mense 50 5 1 5 74A Main Road Onrus 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.408770350089 19.167207435025

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang