Successfully reported

Loft on Main

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Brandon W
1 nag
5.0
Okt 2025

Was baie lekker en gemaklik. Hallo Tannie Ronel en haar man, Baie dankie vir ’n wonderlike verblyf! Die loft was pragtig; gesellig, netjies en baie gemaklik. Julle was so vriendelik en behulpsaam, en ek waardeer julle gasvryheid opreg. Ek sal beslis die webtuiste en julle plek aanbeveel! Vriendelike groete, Brandon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Netjies en gerieflik. Ons bly heerlik by die Loft. Super netjies en alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester U
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlik en gerieflik. Ronel is 'n uitstekende en akkommoderende gasvrou. Slegs een nag. Een van die oulikste blyplekke waar ons in 'n lang tyd oorgeslaap het. Interessante en mooi vermenging van luuks en 'n bietjie rustic. 'n Klein gesin sal hier in die somer langer kan bly vir vakansie. Ruim hoofslaapplek met baie kaste en 'n ruim badkamer. Kombuisie ingebou in kas. Binne eetplek is 'n bietjie klein vir meer as 2, maar sitplek op die oulike stoepie met verre uitsig oor die see asook by die braaiplekkie onder.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-marié L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Die perfekte blyplek vir ons naweek kuier in Onrus. Baie goed geleë en puik toeg. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corné D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Great venue and view. Everything was great. Very helpful with their communication. Great value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helga N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Lekker "cosy" plekkie - heerlik. Ons het so lekker gebly. Ronel is baie vriendelik - die plek was silwerskoon gewees. Sal definitief vir Loft on Main aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kia S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Amazing. Amazing an amazing stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jocelin Daphne M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Spacious and neat. Everything you need, spacious and neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kwartus S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Genotvol. Baie aangenaam. Alles wat 'n mens nodig het, was daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robyn G
1 nag
4.8
Sep 2025

Beautiful space and furnishings and lovely hosts. Small parking area! Unfortunately the website did not relay the parking situation to me, which the hostess had answered. I needed a driveway that was secure to park my vehicle with bike rack and e-bike on it for the night, and to know it was behind a locked gate. Ronel was very apologetic and offered numerous solutions. I elected to leave my bike and rack carrier with friends who were camping close by, so that at least my car would fit in and the gate could be locked — it's a really short driveway and will not accommodate a bakkie or something like a Fortuner. My Chery Tiggo 7 is about the max size. The accommodation itself is absolutely lovely and very spacious with a King bed and 2 singles! A lovely bathroom with shower, toilet and 2 basins. Crisp linen, everything you need in the kitchen. I would definitely stay here again if I don't have a bike with me!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 950
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 3 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    3 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 74A Main Road, Onrus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAou1o7EWFCKQJk5nl6gbWLiTTJl4MCZxLz4pazUidRxopEW2EdS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 3 mense 52 5 1 5 74A Main Road Onrus 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.408770350089 19.167207435025

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang