Maison d'Ail
Beskrywing
Koninggrootte ekstra-lengte bed wat as 2 enkelbeddens geskuif kan word indien so versoek. Lugreëling, satelliet-TV en tee-/koffiefasiliteite. En suite-badkamer met slegs 'n stort - toiletware word voorsien, en ons het ook ondervloerse verhitting en 'n verwarmde handdoekreling.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Volledige ontbyt.
Huisreëls
Ongelukkig word geen kinders onder die ouderdom van 12 jaar toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie luukse kamer het 'n ekstra-lengte koninggrootte-bed, lugreëling, satelliet-TV en tee-/koffiefasiliteite. Dit het sy eie balkon/private tuin en skitterende uitsigte oor die vallei. Die en suite-badkamer het 'n stort en/of 'n bad - toiletware word voorsien. Ons het ook ondervloerse verhitting en 'n verwarmde handdoekreling.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Volledige ontbyt.
Huisreëls
Ongelukkig word geen kinders onder die ouderdom van 12 jaar toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 10 volwassenes
- Geen kinders
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 11:00
- Adres: 77 Reservoir Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- 
                                    
                                    
                                        TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang