Successfully reported

Maison d'Ail

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Delene E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Amazing accommodation with attention to detail to ensure an unforgettable stay. Clive is 'n uitstekende gasheer. Die gastehuis is 'n home from home. Pragtige dekor en aandag aan ekstra detail. Smaaklik gemeubileerd en die ontbyt was heerlik. Almal baie vriendelik en het ons tuis laat voel. Ons sal weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthea U
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Aug 2022

Host/owner very hospitable, the accommodation was comfortable and very adequate for an overnight stay. The guest house is very comfortable, modern etc. and in a lovely setting/surrounding. The service provided by the housekeeper/cook was lovely, she is very friendly and sweet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Martin F
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Sep 2021

Aangename gasheer wat gereeld met ons kontak gehad het en voorstelle gemaak het. Lieflike area, stil en veilig. Daar was 'n haarbol in die stort en lang hare in wasbak. Nie skoon genoeg na my wense nie. Ook geen shampoo en conditioner nie. Ontbyt was absoluut een van die highlights. Dit was heerlik en goeie verskeidenheid. Daar is ook 'n honesty bar en ons kon so darem mineraalwater koop.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Wessel B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2020

Fantasties. Beste opsie vir ons eerste paar dae as getroude paartjie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda M
1 nag
4.4
Des 2020

Vriendelike en behulpsame personeel. Die satelliet TV/DStv was nie beskikbaar nie. Die aircon het nie verkoel nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Carl W
Kort verblyf
5.0
Nov 2019

'n Uitmuntende gastehuis-ervaring. 'n Pragtige eiendom, met baie aandag, vriendelike en professionele personeel. Die ontbyt was 'n wonderlike begin van die dag en was van restaurant-gehalte. Die ligging is naby die hoofweg en baie gerieflik met die voertuig. Die voorstad is prentjiemooi. Die kamers is goed ingerig, gemaklik en die badkamers is modern en skoon. Ek sal vir seker weer terug wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2019

'n Vinnige wegbreek teen die berg. Maison d'Ail is pragtig van buite en binne. Dit lê naby die berg en ons kamer het 'n uitsig daarop gehad. Die bed was hemels en die kamer, en die res van die huis luuks en baie smaakvol. Daar is 'n huislike gevoel, al is dit 'n gastehuis. Die ontbyt was een vir die boeke en die koffie heerlik! Al wat my gepla het is dat die ligte in die badkamer te flou was om te probeer grimering aansit (ons was op pad na 'n funksie) en daar was ook nie enige ander spieël in die res van die kamer nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tienie K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2018

Dis uitstaande waarde vir geld, baie goeie diens en vriendelike staf. Ongelooflik mooi en pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2017

Onvergeetlik. Absoluut pragtig. Lieflike uitsig op die berge. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzette S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2017

Dit was aangenaam. Clive is 'n baie goeie gasheer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Clive Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 2 784
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 784
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 784
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 77 Reservoir Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAxZjgyM2VhLWE2MGQtNGRhNi04MjE0LTc4ZDk2ZjBhNzgyNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 784 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 77 Reservoir Street Franschhoek 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.908221 19.130493
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang