Majuba Guest Lodge
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Drystream Farm, Off the N11, Volksrust, 2470, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Majuba Guest Lodge is 3 km vanaf Volksrust, net langs die N11, geleë en bied gaste 'n ontspannende verblyf in 'n rustige omgewing.
Keuse van lugverkoelde kamers wat tussen 2 en 3 persone kan akkommodeer. Die kamers het privaat ingange en is gemeubileer met gemaklike dubbelbeddens of koningingrootte-beddens, terwyl sommige 'n koningingrootte-bed sowel as 'n enkelbed bevat.
Elektriese komberse word voorsien vir die kouer nagte, en elkeen van die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Vir ekstra gemak bevat die kamers ook TV's met DStv met geselekteerde kanale, klein yskaste, mikrogolfoonde, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe, en WiFi is beskikbaar.
Die eienaar woon op die perseel saam met hul troeteldiere en ander plaasdiere. Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Gaste kan drankies of 'n stewige maaltyd in die restaurant en kroeg op die perseel geniet. Let asseblief daarop dat die restaurant en kroeg oor naweke gesluit is. Ontbyt kan slegs op afspraak bedien word en is nie oor naweke beskikbaar nie. Die lodge het ook 'n lapa met 'n dek wat oor die dam uitkyk en bied geriewe vir troues, funksies en konferensies.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
MGL Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Drystream Farm, Off the N11, Volksrust, 2470, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Majuba Guest Lodge het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Drystream Farm, Off the N11, Volksrust, 2470, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang