Successfully reported

Majuba Guest Lodge

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Goed

Netheid
4.2
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.7
Veiligheid
4.0
Cindey K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Beautiful surroundings. It was so peaceful. Wonderful stay, just a pity that they close the restaurant at such a time of the year. The menu options were plentiful and I would have liked to try it out.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha D
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2024

Good value for money. Lovely accommodation. Stopped on our way to Kruger. We enjoyed some of our meals and some not. The breakfast was very expensive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hydac Technology Pty Ltd 2
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Aug 2025

Good location, comfortable and clean. No breakfast offered on weekend days. Staff travel on business and work on site where there is no access to meals.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cas P
1 nag
4.4
Jun 2025

Heerlike oornagverblyf op 'n ruim en mooi terrein. Gerieflike oornagstop met goeie restaurant op die perseel vir heerlike aandetes.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Malinda L
1 nag Gesin met tieners
3.2
Jul 2024

Dis baie aangenaam maar hulle kan iets doen in verband met veiligheid vir die gaste. Dit was baie aangenaam. Dit was skoon en netjies, maar die enkelbed in my kinders se kamer was vuil. Daar was niemand beskikbaar om ons te ontvang nie. Ek moes skakel. Daar is ook nie gesê dat die perseel toegesluit is oor naweke nie, net dat die restaurant en kroeg toegesluit is. Met die veiligheid het ek 'n bietjie van 'n probleem gehad. Enige iemand kon die perseel betree. Daar is geen sekuriteit nie, so enige iemand kan in- en uitgaan sonder dat mens daarvan weet. Ek het nie so veilig gevoel nie. Ek kon nie met 'n geruste hart slaap en weet dat ons voertuig en my kinders wat in 'n aparte kamer slaap, veilig die hele aand is nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Lea J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Okt 2023

Lekker, maar nie vir gestremdes nie. Die paadjies na die kamers is glad nie rolstoelvriendelik nie. Ek het 'n halfuur gesukkel om my man by ons kamer te kry. Daar is kennisgewings in die kamers dat dit nie 'self catering' is nie en dat ons die restaurant moet gebruik. Die restaurant en kroeg was egter toe van Vrydagoggend tot Maandagoggend. Ons was daar vir 2 dae en het net 3 pakkies koffie en 6 pakkies suiker gekry, sonder fasiliteite om aan te vul nie. Daar was ook geen personeel beskikbaar om te help nie.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.0
Apr 2023

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Theo G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2022

Baie skoon. Lekker geriewe. Vriendelik. Alles was baie goed. Het dit geniet. Net die dubbelbeddens wat ons op geslaap het was bietjie aan die harde kant. Baie "dens" matras. Verder was als perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2022

Excellent. Good value for money and restaurant food brilliant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelise O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Mrt 2022

Aangenaam. Die verblyf was lekker, die aircon het nie gewerk nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

MGL Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drystream Farm, Off the N11, Volksrust, 2470, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANs4r55vGcNFgAPDXFbBNYNAtrm2Wa1PNv9R4i03nTKj1ngx16V?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 12 5 1 4 Drystream Farm Off the N11 2470 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.388423491299 29.877263387803
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang