Successfully reported
+55

Maki-Saki Boutique Selfsorg

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Duinebessie Crecent, Yzerfontein, 7531, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 600 per nag, vir 6 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Maki-Saki Boutique Selfsorg is in die skilderagtige dorpie Yzerfontein, net 100 m vanaf Pearl Bay Beach geleë. Raak snags aan die slaap met die pragtige geluid van die branders wat op die rotse breek.

Die selfsorg-eenheid is op die grondvloer van die hoofhuis geleë met sy eie privaat ingang en bied slaapplek aan 6 gaste. Die eenheid het 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die eerste en derde slaapkamers het direkte toegang tot die Jacuzzi en verhitte swembad. Die tweede badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak, en die derde badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis, eetarea en leefarea is oopplan. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, lugbraaier, mikrogolfoond, ketel, lugbraaier en 'n koffiemasjien. Die sitarea beskik oor rusbanke, 'n platskerm-TV met die volledige DStv-pakket, en gratis WiFi is beskikbaar. Veilige parkeerplek op die perseel word voorsien.

Gaste het eksklusiewe gebruik van alle geriewe. Daar is 'n elegante ontspanningsarea met 'n Jacuzzi, verhitte swembad, binnebraai, kaggel en TV. Die gimnasium is goed toegerus vir gaste wat wil oefen. Daar is 'n aparte waskamer wat toegerus is met 'n wasmasjien, tuimeldroër en strykplank.

Maki-Saki Selfsorg en Boetiek Spa bied 'n ontspannende, romantiese wegbreek of aktiewe vakansie. Jou gashere sal ekstra moeite doen om te verseker dat jou verblyf by Maki-Saki onvergeetlik is.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Michelle B
Gesin met tieners
5.0
Ons het so lekker gekuier. Dit is die pragtigste huis met alles en meer. Ons het heerlik gekuier. Dit was alles en meer wat ons kon hoop vir. Dit was ...
Sien meer
Sep 2025
C. M
Gesin met tieners
5.0
Relaxing, luxurious and comfortable. Estelle was very welcoming. She took us on a tour of the house and explained how things worked. Th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Desrin B
Gesin met klein kinders
5.0
Elegant home, serene surroundings, amazing stay. Exceptionally beautiful guest home. Estelle was an amazing host, warm and friendly. We...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Tamaryn R
Gesin met klein kinders
5.0
It was a lovely stay! Our stay was lovely! We enjoyed the amenities, and it was within walking distance to the beach.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Cornelia M
5.0
Rustig, gerieflik, luuks, heerlik. Estelle was vriendelik, gasvry en het ons baie welkom laat voel. Dit was regtig 'n vakansie gewees van die hoogste ...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 4 Duinebessie Crecent, Yzerfontein, 7531, Wes-Kaap
  • Gaste dink Maki-Saki Boutique Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 600
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 600
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Duinebessie Crecent, Yzerfontein, 7531, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ea2fa330a96953c4ee3350d633fa35a3f0772751009f7993106aaabca01ef0200c9a6b33b39c2a53b55a43ad351f69b990b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 6 mense 48 5 1 5 4 Duinebessie Crecent Yzerfontein 7531 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.367600402327 18.168108399423
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang