Mount Niconos
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: A69, Barnardsvlei, Mooinooi, 0325, Noordwes
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Mount Niconos is in Mooinoo geleë, naby Silver Creek Gorge en Silver Creek Gorge-vliegveld. Die eenheid is ideaal vir gaste wat in die natuur wil ontspan.
Die oopplan-eenheid bied slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en bestaan uit 2 slaapkamers en 3 badkamers. Slaapkamer 1 het 'n koningingrootte-bed met 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Slaapkamer 2 het 2 stapelbeddens. Die ander badkamers is toegerus met 'n toilet, wasbak en stort. Die selfsorg-eenheid sluit 'n buite-sitarea, sitkamer, kombuis en eetkamertafel in. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, broodrooster, mikrogolfoond, ketel en yskas. Gaste kan 'n maaltyd by die eetkamertafel of in die buite-sitarea geniet.
Ander geriewe sluit in 'n swembad, veilige parkering agter 'n geslote hek en braaigeriewe.
Nabygeleë aktiwiteite sluit in staproetes na Dome Pools en Castle Gorge, perdry, visvang, fietsry, bergfietsry, swem en tennis.
Spa-behandelings is beskikbaar met vooraf reëling.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Stapelbed
Badkamer
Toilet
Badkamer
Stort
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Nicole Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- A69, Barnardsvlei, Mooinooi, 0325, Noordwes
- Gaste dink Mount Niconos het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: A69, Barnardsvlei, Mooinooi, 0325, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang