Successfully reported

Mount Niconos

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Pensioenaris-aanbod

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Op die Nippertjie-aanbod

Kry 15% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad na die eiendom lei en 'n bakkie of sportnutsvoertuig word aanbeveel.

Spa-behandeling kan ook vooraf gereël word.
Gaste benodig 'n groot voertuig of 'n sportnutsvoertuig.

Die eiendom is op 'n plaas en nie 'n residensiële gebied nie. Die water kom van die berg af en het geen chemikalieë bygevoeg nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: A69, Barnardsvlei, Mooinooi, 0325, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d3e07bbd2f644bc057e661e28958e245928e2e4d801c2a93180e73121e557ef651efdd60593e0ce9a61b6718e642bb8ff42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 A69 Barnardsvlei 0325 Noordwes 021 201 8901 10:00-19:00 11:00 -25.803971590366 27.54686276245
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang