Nguni Guest House
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Fox Odendaal Street, Lephalale, 0555, Limpopo
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Nguni Gastehuis bied gemaklike selfsorgverblyf in die hartjie van die bosveld in Lephalale (Ellisras), wat dit 'n ideale opsie maak vir beide sake- en vakansiereisigers.
Hierdie gastehuis bied gaste 'n keuse van 6 goed toegeruste dubbelkamers, elk met 'n privaat en suite-badkamer. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, kraakvars linne en 'n ontspannende atmosfeer. Elke kamer het ook 'n volledig toegeruste kombuisie, wat gaste die gerief gee om hul eie maaltye voor te berei. Bykomende geriewe in die kamer sluit in 'n TV - Netflix, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die rustige tuin bied die perfekte omgewing vir ontspanning, en gaste kan ook die braaigeriewe en buite-sitareas op die perseel geniet. Vir ekstra gerief is 'n winkelsentrum direk oorkant die gastehuis geleë, terwyl die Lephalale Mall 'n verskeidenheid restaurante en kleinhandelopsies bied.
Nabygeleë besienswaardighede sluit in die Mogol Gholfklub, ongeveer 2 km van die eiendom af, met 'n 18-putjie-baan in die skadu van pragtige Marula-bome. Met jou voertuig veilig geparkeer, is 'n rustige nagrus in Lephalale byderhand.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 32 Fox Odendaal Street, Lephalale, 0555, Limpopo
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Fox Odendaal Street, Lephalale, 0555, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang