Nguni Guest House
Beskrywing
Die selfsorg-dubbelkamer bied slaapplek vir tot 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n oopplan-uitleg met 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, en alle linne en handdoeke word voorsien. Die kamer sluit ook 'n volledig toegeruste kombuisie met 'n yskas-vrieskas, enkelplaat-induksiestoof, mikrogolfoond, noodsaaklike eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe in. Daarbenewens bied die kamer 'n muurgemonteerde TV en gratis WiFi-toegang. Gaste het maklike toegang tot die gemeenskaplike tuin en braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Fox Odendaal Street, Lephalale, 0555, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang