Successfully reported

Niemandsland Vlakvark Boskamp

Vlakvark boskamp chalet 1
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag, vir 8 mense
  • Plek vir 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Chalet met dubbelbed. Privaat badkamer en kombuis.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Vuurmaakhout
Ekstra koste
Voorsiening vir beurtkrag
Kragopwekker
Badkamer
Badhanddoeke
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Kisvrieskas
Basiese kook-benodighede
Potte en panne
Vuurmaakhout
Ekstra koste
Yskas
Volledige kombuis
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Broodrooster
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Kragopwekker
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Ekstra kussings en komberse
Temperatuurbeheer
Waaier
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Klein honde is welkom met vooraf reëlings teen 'n ekstra koste per hond; die verblyf is nie omhein nie en honde moet te alle tye onder toesig wees.
Gaste moet asseblief hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste word versoek om voor aankoms navraag te doen oor die toestand van die pad, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering weens onvoorsiene omstandighede.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag, vir 8 mense
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Off De Wagendrift, Klipdrift Farm Portion 2, Dinokeng, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7a06f1350868d822662a8abae27f1321c4ea8985a2a761ad37afa872d21d20068314c2fc5666e999a5feabeb372eca02088f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag, vir 8 mense 18 5 1 5 Off De Wagendrift Klipdrift Farm Portion 2 0400 Gauteng 021 201 8901 13:00-20:00 11:00 -25.358605022246 28.445100304273

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang