Ocean's Edge Escape
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R475.00 per bespreking
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Kinders onder 13 jaar word nie toegelaat nie. Troeteldiere word nie toegelaat nie. Rook is streng verbode binne die woonstel. Partytjies word nie toegelaat nie. 'n Boete van R500 sal uitgereik word vir partytjies wat na 22:00 gehou word. Stilteure moet nagekom word in ooreenstemming met die landgoedreëls. Gaste sal gevra word om die eiendom te verlaat indien daar enige minagting of oortreding van die landgoedreëls is, selfs na 'n waarskuwing. Vermy asseblief om warm potte direk op die granietoppervlaktes te plaas.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Hills Avenue, Ballito, 4339, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang