Successfully reported

Olive Bumble

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 217 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Ané M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Baie mooi en netjies. Ongelooflike lekker plek, baie moeite gedoen vir die kinders se slaapplek. Sal definitief weer daar bespreek. Love die badkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Excellent. Rustic charm at its best, complete with friendly animals at your doorstep.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luisa D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Peace and quiet. Cannot wait to go back. Such fun for the kids. Very hospitable owners.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Drienie V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Lekker oornag bestemming. Baie lekker gebly. Skoon en netjies. Ideale oornag oppad Kruger toe vanaf Pretoria. Kinders het dit vreeslik geniet om die plaasdiere te voer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Twee aande van rustigheid en goeie slaap geniet. Die plek is netjies en skoon, ruim met die nodige meubels en kombuis eetgerei. Ideaal vir diegene wat hou van rustigheid en vars berglug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Dierbare gasvrou, pragtige akkommodasie, rustige plaas atmosfeer en veilig. Ons het heerlik gebly, skoon, netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dino D
1 nag
5.0
Sep 2025

Comfortable. Could not ask for more, very comfortable stay in a small holding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nerike B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Silwer skoon en die kinders het die diere baie geniet! Ons het heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Beste ooit! Dit was die heerlikste plek om in te kon bly! Sal dit definitief aanbeveel vir enige iemand! Vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk C
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Ons het net oorgeslaap tussen Limpopo en Weskaap. Baie lekker gebly! Kamers ruim en gerieflik! Gasvrou het ons met 'n eetdingetjie bederf met ons aankoms! Pragtige omgewing. Rustig en vreedsaam. Sal veral perfek wees vir gesinne om hier te bly - kinders sal die diere geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 217

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Portion 59, Grootsuikerboschkop, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f4f3f8056bd40c26130d53716211f9996664934c7a5df3b607fe1dab74c0dfa7fab40d06d57a77660b64ba712088648ce56?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 217 5 1 5 Portion 59 Grootsuikerboschkop 1110 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -25.410733803652 30.102759432885

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang