Paljas & Kandas
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Wolseley street, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Vanaf R690 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Paljas en Kandas is 'n gastehuis in 'n stil, veilige woonbuurt. Dit maak voorsiening vir alle gaste se vakansieverblyfbehoeftes en bied luukse, skoon, gerieflike en veilige gastehuisverblyf in Kimberley. Dit is veral ideaal vir sakereisigers en ons bied persoonlike diens in 'n skoon, netjiese en veilige omgewing.
Die verblyf bestaan uit 10 eenhede met slaapplek vir 24 gaste. Gaste het toegang tot gratis WiFi, die eenhede word daagliks skoongemaak en linne en handdoeke word voorsien.
Paljas en Kandas is nie troeteldiervriendelik, alhoewel daar 'n groot hond op die perseel is.
Ons is ook naby die nuwe Gariep MediClinic in Kimberley en talle ander besienswaardighede in die omgewing.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Lynette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 122
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 15 Wolseley street, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Gaste dink Paljas & Kandas het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Wolseley street, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang