Successfully reported

Paljas & Kandas

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 122 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Sugnét D
1 nag
5.0
Jul 2025

Warm, huislike atmosfeer! Ek sal beslis weer kom! Ek het so lekker gebly! Lynnette het my so tuis laat voel en ek kon vir niks meer vra nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Ongelooflik lekker. Wat 'n pragtige plek. Gasvrou het ons so tuis laat voel. Beveel plek met die hoogste lof aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Dit was baie lekker. Dit is baie rustig en daar is glad nie geraas of verkeer nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Iris G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Comfortable, friendly and very relaxed. Very cosy and comfortable. Linette was super friendly, helpful and well informed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.8
Apr 2025

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Peet B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Baie lekker gewees. Dankie vir die moeite gedoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William B
1 nag
5.0
Mrt 2024

Great! It was what I was looking for.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelia S
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Des 2024

Ons het baie lekker gekuier. Dit is baie rustig en veilig. Ons het baie lekker gekuier. Die rivier is 'n bonus.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag
3.6
Apr 2024

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Christiaan K
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Sep 2024

Heerlik geslaap. Probleem gehad met parkering op die perseel. Die plekkie het so 'n pragtige tema, maar is oud en verwaarloos alhoewel dit skoon was. Kragpunte was 'n probleem. Het nie veilig gevoel met ons voertuig wat op die sypaadjie gestaan het nie. Die gastehuis het 'n tekort aan parkering. Yvonne was uiters behulpsaam en niks was te veel moeite vir haar nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 122

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 690
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 690
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Wolseley street, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUzMzhkYWExLTc2YzItNDRmYy04YWZiLWY3ZDhiYzAxZTIzNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 2) 122 5 1 5 15 Wolseley street Kimberley 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -28.75627 24.73659
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang