Successfully reported

Paquita Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Johan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Excellent, clean, private, well equipped. What an amazing stay! We would definitely recommend this to people to visit. Sylvia was very welcoming, the views were stunning, it is very secure and private, and very spacious. It is a very well equipped accommodation and particularly great if you have children to take with you as a family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theo
Paquita Cottage
Middag Johan Baie dankie dat jy vir ons terugvoer gegee het oor julle tydjie by Paquita kothuis. Dit word opreg waardeer. Ons is verheug dat julle 'n positiewe ervaring gehad het. Ons staan gereed vir julle volgende besoek. Groete, Paquita span

Pieter H
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Great view. Ons het baie lekker gebly en sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theo
Paquita Cottage
More Pieter Dankie vir jul positiewe terugvoer. Hoop Hansie was ook tevrede. Ons staan gereed vir volgende keer as jul weer wil kom kuier. Groete Paquita span

Alma D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Klim daai 69 trappe vir 'n ongelooflike uitsig en pragtige verblyf! Ons was mal oor die verblyf, ten spyte van die 68 trappe tot bo! . Die uitsig van daar het opgemaak daarvoor. Die huis is pragtig gemeubileer en het als wat nodig is vir 'n baie gerieflike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theo
Paquita Cottage
Middag Alma Nou weet ek ook hoeveel trappe daar is. Ek het hulle nog nooit getel nie. Ons is baie dankbaar vir die positiewe terugvoer en hoop julle kom gou weer terug. Dankie nogmaals. Groete Theo en Paquita span

Mel R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Heerlik gekuier, vriendelike diens. Ons het baie lekker gebly. Dankie vir julle gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theo
Paquita Cottage
Middag Mel Baie dankie vir jou positiewe kommentaar oor julle ervaring by Paquita Kothuis. Ons hoop om julle gou weer te sien. Groete Paquita span

David P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

A great little cottage on the heads, the evenings on the deck were amazing. Paquita Cottage was great, exactly what we needed for a quick weekend away. The cottage had everything you need. You're extremely close to the restaurants and hidden beaches at the heads, not quite walking distance but a 3-minute drive and you're there. Will definitely come back again. The stairs were not that bad .

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theo
Paquita Cottage
Dear David, Thanks for visiting Paquita Cottage. Glad you enjoyed the weekend. We will be delighted to have you back again. Regards, Paquita Cottage

Andre V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Baie gerieflik. Baie rustig en baie ontspan. Dis 68 trappe tot bo, maar deur en deur die moeite werd. Dis skoon en goed toegerus. Dis wonderlik met 'n fantastiese uitsig op die voorstoep en totaal in die bos op die agterstoep. Dit het baie goed gewerk met 'n gesin van vier met tieners. Jy rus lekker en kry sommer 'n bietjie oefening. Ons gaan vir seker weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theo
Paquita Cottage
More Andre Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit word opreg waardeer. Hoop julle het dit baie geniet en hoop om jul sommer gou weer terug te ontvang. Ook bly om te hoor Paquita Kothuis kon bydrae tot jul algehele fiksheid. Groete Paquita span

Frankie S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2025

Great stay - no complaints. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Theo
Paquita Cottage
Dear Frankie, Thank you for your positive comments. Hope to see you soon again. Regards, Paquita team

Tayla G
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

The stay at Paquita Cottage was an absolute treat! The stay at Paquita Cottage was serene. Loved the location and the views were an absolute treat!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theo
Paquita Cottage
Hi Tayla, Thank you very much for your feedback. Glad you enjoyed your stay. Looking forward to welcoming you back in the future. Regards, Paquita Cottage team

Karien C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Heerlikke bestemming. Baie oulike plek en mooi skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theo
Paquita Cottage
More Karien. Baie dankie vir die terugvoer. Ons hoop julle kom gou weer terug. Groete Theo

Wiesie B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Pragtige uitsig, lieflike verblyf. Baie lekker hier gebly en sal weer terugkom. Stil, mooi area van Knysna met 'n pragtige uitsig. Die huis het alles wat jy nodig het en is baie goed toegerus. was baie behulpsaam en ons het dadelik welkom gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theo
Paquita Cottage
Goeie dag Wiesie Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons verwelkom julle graag terug. Groete Theo

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Theo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Paquita Crescent, The Heads, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb059f92e78043c8552adac537d1efb32a8c72caed651de13c36877ba7cbc69ed68bbe6736368af0b57e6f965edfa50ed3155?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4) 32 5 1 5 12 Paquita Crescent The Heads 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.075425566499 23.065441853373
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang