Successfully reported
+7

Peace of Nature

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6A Fisher Street, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Peace of Nature is 'n knus woonstel op die gasheer se perseel in 'n stil woonbuurt in Waverley, Bloemfontein, met slaapplek vir 2 gaste.

Die oopplan-woonstel is ingerig met 'n dubbelbed en bied 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak.

Die woonstel is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware en bied gaste ook toegang tot 'n lieflike braai-area.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek is op die perseel beskikbaar. Of jy nou vir besigheid of ontspanning reis, hierdie woonstel bied gerieflike en gerieflike verblyf.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Barend H
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker rustig. Dit was baie rustig in die omgewing.
Apr 2025
Frik V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Baie stil en rustig.
Mrt 2025
Johannes F
Besigheidsreis
5.0
Baie lekker gebly. Baie goeie ligging. Vriendelike eienaars en netjiese woonstel.
Mrt 2024
Hennie D
Saam met lewensmaat
4.8
Baie lekker oornag net jammer van so hoe trappies tot by slaap eenheid. Ja, lekker rustig en veilige omgewing.
Jul 2024
Maria C
Saam met lewensmaat
4.4
Knus, welgeleë en netjies. Die woonstel is baie knus, maar netjies. 'n Tafel en twee stoele sal dit baie meer gerieflik maak, veral as mens êrens wil ...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Tano Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 6A Fisher Street, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Peace of Nature het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6A Fisher Street, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6521617dcd098181bdd02f0a5481c9bc833f8bad18a49ea2d198834cadd28c100acc74d1bd095a49bc35f1d751718224512a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 6A Fisher Street Waverley 9301 Vrystaat 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -29.098453831525 26.22686969944

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang