Successfully reported

Peace of Nature

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.0
Veiligheid
4.8
Barend H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Lekker rustig. Dit was baie rustig in die omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frik V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie lekker. Baie stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes F
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Baie lekker gebly. Baie goeie ligging. Vriendelike eienaars en netjiese woonstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilhelm A
1 nag Besigheidsreis
2.6
Jul 2025

Baie swak verblyf. Ons het 60 min gewag voor die hek vir ons opgemaak is. 3 oproepe na die webtuiste en 3 oproepe na die eienaar. Na die gewag moes ek steeds my bagasie na my kamer toe dra. baie Geen melk vir koffie. Stort in die bad lek soveel water dat alles nat is en jy regtig eintlik nie kan stort nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Hennie D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Baie lekker oornag net jammer van so hoe trappies tot by slaap eenheid. Ja, lekker rustig en veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Knus, welgeleë en netjies. Die woonstel is baie knus, maar netjies. 'n Tafel en twee stoele sal dit baie meer gerieflik maak, veral as mens êrens wil sit en eet. Die stoele tans is bietjie klein. Die verblyf is geskik vir enkel mense wat langer bly of twee mense wat net vinnig oorslaap. Die worshonde is nie eintlik te vinde om alleen gelaat te word nie, en is baie verbaal daaroor. Die stukkie bos en voëllewe is heerlik aan die einde van die dag.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Tano Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6A Fisher Street, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6521617dcd098181bdd02f0a5481c9bc833f8bad18a49ea2d198834cadd28c100acc74d1bd095a49bc35f1d751718224512a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 6A Fisher Street Waverley 9301 Vrystaat 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -29.098453831525 26.22686969944

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang