Eyrie House @ Porcupine Hills Guest Farm
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 113/7 Van der Stel Pass Road, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
- Vanaf R4 750 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Eyrie House @ Porcupine Hills Gasteplaas is 'n bekoorlike selfsorghuis op 'n werkende olyfplaas in die Overberg langs die pragtige Van der Stel-pas. Die Porcupine Hills Gasteplaas is ongeveer 32 km vanaf Grabouw en 15 km vanaf Botrivier.
Hierdie huis het slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 en suite-slaapkamers wat oopmaak na die wingerdbedekte veranda. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat in twee enkelbeddens omskep kan word en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n buitestort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware, potte en panne, en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit maak oop na 'n eetarea met sitplek vir 8 en brei verder uit na die sitkamer wat gemeubileer is met gemaklike rusbanke en 'n kaggel. Daar is ook 'n platskerm-TV waaraan gaste hul eie toestelle kan koppel.
Die leefarea maak oop na 'n lieflike patio-area met buitemeubels, 'n eetkamertafel, 'n klein boma en braaigeriewe. Die patio kyk uit oor die tuin en die berge. Verder het gaste toegang tot 'n swembad, 'n groot dek met 'n houtvuur-warmbad en 'n privaat tuin.
Gaste het toegang tot verskeie aktiwiteite op die plaas, insluitend bergfietsry, swem, voëlkyk en 4x4-roetes.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Cha Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 16
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 113/7 Van der Stel Pass Road, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
- Gaste dink Eyrie House @ Porcupine Hills Guest Farm het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 113/7 Van der Stel Pass Road, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang